U persoonlike boekhouer!
Benodig jou besigheid die dienste van 'n boekhouer maar dit regverdig nie die koste om een in diens te neem nie? Gold Reef Boekhouers verskaf professionele boekhou dienste wat bekostigbaar is op u perseel of by ons kantore, en u betaal slegs vir die werk wat gedoen word.
Ons spesialiseer ook in boekhou dienste vir Prokureurs en Eiendoms Agentskappe.
Boekhouers aan die wes-rand
Gold Reef Bookkeepers se kantore is in Krugersdorp en ons lewer dienste in die volgende areas, Roodepoort, Randburg, Randfontein, Magaliesburg en Krugersdorp.
Ons neem U boekhouding waar sodat u meer tyd het om te fokus op die inkomste genererende deel van u besigheid.
Ons boekhou dienste sluit die volgende in :
- Belasting opgawes
- Betaalstate
- Algemene boekhouding
- Boekhou tot proefbalans
- SARS
- BTW
- LBS
- UIF
- Wes Rand Distrikte raad
- Fakture
- Workmans compensation
- BK Registrasies
Kontak ons
|